Hey Riekieeeeeeeeeeee
Dis al 1 jaar
En wat 'n jaar was dit nie gewees nie
JYLAATMYHARTKLOP
Tik op die hart
...
🔊
Ek het jou baie lief, my lief!
Op na nog baie jare, baie herinneringe, en 'n hart wat nooit ophou klop nie! ♡